Die "Nuwe Normaal" is 'n woord wat ons herhaaldelik en dikwels gehoor het tydens die grendeltyd en dit daag ons elkeen uit om verder te gaan, deur hindernisse te breek en slimmer oor ons daaglikse bedrywighede te dink, op persoonlike, gemeenskaplike, sosiale, akademiese en ekonomiese gebied…en vele meer.
WAAR JY OOKAL IS…Ons wil graag toesien dat ons leerders en ondersteuners die beste deel kry van ons vlagskip program, naamlik e-Beeldskool. Beeld in Onderwys bied hierdie aanlyn onderrig aan met die oog op voorbereiding en afronding vir eksamens en verdere studies. Die aanlyn klasse bied dus vir leerders regoor die land die geleentheid om by ons klasse in te skakel.
Betalings kan elektronies gedoen word soos aangedui op die spesifieke registrasievorms – e-pos die betalingsbewys soos aangedui op die aanlyn registrasievorms. Beeld behou die reg om, indien daar in ’n sekere groepering nie voldoende belangstelling is nie, dié betrokke klasse te kanselleer. Bespreek egter vroegtydig om teleurstelling te voorkom, want daar kan net ’n sekere aantal leerders per klas toegelaat word.
LET WEL:
Ons direkte en interaktiewe aanlynklasse. Kom vra al jou vrae rakende Wiskunde en Fisiese Wetenskappe. Kry dit nou reg en nie later nie.
REGISTREER HIER:
LET WEL:
Ons direkte en interaktiewe aanlynklasse. Kom vra al jou vrae rakende:
Wiskunde,
Fisiese Wetenskappe,
Afrikaans Huistaal,
English FAL,
Rekeningkunde,
Besigheidstudies en
Lewenswetenskappe.
Slegs Wiskunde en Fisiese Wetenskappe vir graad 11
REGISTREER HIER:
LET WEL:
Ons direkte en interaktiewe aanlynklasse. Kom vra al jou vrae rakende: Wiskunde en Fisiese Wetenskappe.
REGISTREER HIER:
Gee u kind kans om nie agter te raak met die onderliggende boustene van wiskunde nie. Elke graad bou voort op die vorige graad se boustene. Graad 10 kan nou ook Fisiese Wetenskappe insluit bo en behalwe Wiskunde.
DIE KOSTES VIR ONS AANLYN KLASSE WORD ONDERAAN DIE REGISTRASIEVORM AANGEDUI. KLIEK OP DIE ONDERSTAANDE SKAKELS VIR MEER INLIGTING EN KOSTES
Waak teen misinformasie. Vir meer inligting oor Covid-19 besoek die webtuiste van die DEPARTEMENT VAN GESONDHEID (Kliek)