Menu
  • Tuisblad
  • Meer oor Ons
  • Program eBeeldskool
    • Afrikaanse Leerders
  • English Learners
  • Registrasie eBeeldskool Graad 8-10
    • GRAAD 8-10 VORMS
    • Graad 8 Registrasie
    • Graad 9 registrasie
    • Graad 10 registrasie
  • Registrasie eBeeldskool Graad 11-12
    • GRAAD 11 VORMS
    • Registrasie: Kwartaalklasse
    • Registrasie: April Herfsskool
    • Registrasie: Julie Winterskool
    • Registrasie: Oktober Lenteskool
    • GRAAD 12 VORMS
    • Registrasie: Kwartaalklasse
    • Registrasie: April Herfsskool
    • Registrasie: Julie Winterskool
    • Registrasie: Oktober Lenteskool
    • BESTE WENSE
  • Registrasie Vraestelvoorbereiding
    • Julie: Universiteit van Pretoria
    • Julie: Noordwes Universiteit
    • Oktober: Vraestelvoorbereiding
  • NBT Registrasie
    • NBT Inligting
    • NBT registrasie
    • NBT Registration
  • Kreatiewe Skryfkompetisie
    • INLIGTING
    • Kompetisie inligting
    • Kompetisie e-Publikasies
    • Kompetisie Seminaar
    • REGISTRASIEVORMS
    • Registrasie: Poësie-afdeling
    • Registrasie: Opstelafdeling
    • UITSLAE
    • Uitslae Poësie
    • Uitslae Opstelafdeling
  • Onderwysersopleiding
    • INLIGTING
    • Inligting vir Onderwysers
    • Seminaar/Seminar
    • REGISTRASIE / REGISTRATION
    • Registrasie: Grafiese Ontwerp
    • Kunsmatige Intelligensie / Artificial Intelligence
    • Kreatiewe Media-ontwerp
    • Adobe Creative Cloud
    • Registrasie: Microsoft Office
    • Registrasie: Tegnologie
    • Tegnologie Winkel
  • Tegnologie Winkel
  • Borgskappe en Bemarking
  • Koerantbestellings
  • Skoolkoerantkursus
  • Oefenvraestelle
    • Publikasie-inligting
  • Kontak Ons
  • Tuisblad
  • Meer Oor Ons
  • Program eBeeldskool
    • Afrikaanse Leerders
  • English Learners
  • Registrasie eBeeldskool Graad 8-10
    • GRAAD 8-10 VORMS
    • Graad 8 Registrasie
    • Graad 9 Registrasie
    • Graad 10 Registrasie
  • Registrasie eBeeldskool Graad 11-12
    • GRAAD 11
    • Registrasie: Kwartaalklasse
    • Registrasie: April Herfsskool
    • Registrasie: Julie Winterskool
    • Registrasie: Oktober Lenteskool
    • GRAAD 12
    • Registrasie: Kwartaalklasse
    • Registrasie: April Herfsskool
    • Registrasie: Julie Winterskool
    • Registrasie: Oktober Lenteskool
    • BESTE WENSE
  • Registrasie Vraestelvoorbereiding
    • Julie: Universiteit van Pretoria
    • Julie: Noordwes Universiteit
    • Oktober: Vraestelvoorbereiding
  • NBT Registrasie
    • NBT Inligting
    • NBT registrasie
    • NBT Registration
  • Kreatiewe Skryfkompetisie
    • INLIGTING
    • Kompetisie inligting
    • Kompetisie e-Publikasies
    • Kompetisie Seminaar
    • REGISTRASIEVORMS
    • Registrasie Poësie-afdeling
    • Registrasie: Opstelafdeling
    • UITSLAE
    • Uitslae Poësie
    • Uitslae Opstelafdeling
  • Onderwysersopleiding
    • INLIGTING
    • Inligting vir Onderwysers
    • Seminaar/Seminar
    • REGISTRASIE/REGISTRATION
    • Registrasie: Grafiese Ontwerp
    • Kunsmatige Intelligensie / Artificial Intelligence
    • Kreatiewe Media-ontwerp
    • Adobe Creative Cloud
    • Registrasie: Microsoft Office
    • Registrasie: Tegnologie
    • Tegnologie Winkel
  • Tegnologie Winkel
  • Borgskappe en Bemarking
  • Koerantbestellings
  • Skoolkoerantkursus
  • Oefenvraestelle
    • Publikasie-inligting
  • Kontak Ons



E-publikasie: Kreatiewe Skryfkompetisie 2025

Afrikaans: "Dit is ons erns" - Dr DF Malan (1908)
Afrikaans: "Dit is ons erns" - Dr DF Malan (1908)






NETWERK24 KREATIEWE SKRYFKOMPETISIE:
E-PUBLIKASIE VAN WENNERS







BESTEL NOU DIE KREATIEWE SKRYFKOMPETISIE E-PUBLIKASIE: WENSKRYFSTUKKE 2025



BORGE EN ADVERTEERDERS KAN HULLE HANDELSMERK DEEL MAAK VAN DIE E-PUBLIKASIE: WENSKRYFSTUKKE 2025



’n Publikasie wat jong skrywers se stemme verewig – alles in een publikasie!

Die organiseerders van Netwerk24 se Kreatiewe Skryfkompetisie vir Skole, in vennootskap met e-Beeldskool en Die Burgerskool, gaan op 30 Oktober 2025 ’n e-publikasie bekendstel met die weninskrywings van die afgelope jaar (2025)

Indien u 'n kopie van die e-publikasie wil bekom, kan u die onderstaande vorm voltooi. Die publikasie sal uit ongeveer 60 bladsye bestaan.

VERKOOPSPRYS: R50-00

U kan nog steeds die 2019 - 2024 e-bundel aankoop VERKOOPPRYS: R100-00

Vanjaar se beste kreatiewe skryfstukke – alles in een publikasie!

Die organiseerders van Netwerk24 se Kreatiewe Skryfkompetisie vir Skole, in vennootskap met e-Beeldskool en Die Burgerskool, gaan op 30 Oktober 2025 ’n e-publikasie bekendstel met die weninskrywings van die afgelope jaar (2025)

Indien u graag u organisasie se logo in hierdie e-publikasie wil laat verskyn, word u vriendelik versoek om die onderstaande vorm volledig in te vul.

OPSIES:

Logo teen R2 000

Logo met boodskap ter ondersteuning van Afrikaanse skryfkuns: R5 000






Indien u 'n gmail adres invul (eerste e-pos), sal u 'n outomatiese respons vanaf die webtuiste ontvang. Wanneer u die stuurknop druk, sal u die reCaptcha respons moet voltooi.

Indien u 'n gmail adres invul (eerste e-pos), sal u 'n outomatiese respons vanaf die webtuiste ontvang. Wanneer u die stuurknop druk, sal u die reCaptcha respons moet voltooi.

Indien u 'n gmail adres invul (eerste e-pos), sal u 'n outomatiese respons vanaf die webtuiste ontvang. Wanneer u die stuurknop druk, sal u die reCaptcha respons moet voltooi. Gebruik asseblief Microsoft Edge, Safari, of Firefox op u selfoon om die vorms te voltooi.



Indien u 'n gmail adres invul (eerste e-pos), sal u 'n outomatiese respons vanaf die webtuiste ontvang. Wanneer u die stuurknop druk, sal u die reCaptcha respons moet voltooi. Gebruik asseblief Microsoft Edge, Safari, of Firefox op u selfoon om die vorms te voltooi.










Vir aandag van skole, borge en adverteerders: Elektroniese submissie van Logos

Nadat u die vorm vir Borge, Skole en Adverteerders voltooi het, moet u asseblief u logo hieronder elektronies oplaai:

Merk u leêrs (folders) duidelik met u organisasie se naam.

OPLAAISKAKEL: Die dokument mag egter nie groter as 10MB wees nie.

U moet u Google rekening gebruik om die dokumentasie op te laai. Soms sal u die ReCaptcha moet voltooi. Na suksesvolle oplaai sal u op die skerm 'n boodskap dat u suksesvol was, ontvang.



LAAI U LOGO HIER ELEKTRONIES OP



NEEM ASSEBLIEF KENNIS: Hierdie webtuiste stuur 'n outomatiese respons aan u met bostaande inligting nadat u die STUUR knoppie gedruk het. Indien 'n bepaalde veld nie voltooi is nie, sal u herlei word na die onvoltooide veld, voordat u kan stuur. Indien u nie hierdie outomatiese respons ontvang nie (binne 10min), het u waarskynlik u e-pos verkeerd voltooi of dit kon in u SPAM houer beland het, of u het nie die ReCaptcha voltooi nie. Indien u na nog 'n poging niks ontvang nie, kontak ons asseblief: KONTAK VORM














Die AON is die hoofborg van die Beeld Kreatiewe-Skryfkompetisie

Multidimensions is 'n kursusborg van die Beeld Kreatiewe-Skryfkompetisie

Afrikaans.com is 'n medeborg van die Beeld Kreatiewe-Skryfkompetisie

Kontak E-Beeldskool vir navrae rakende die Kreatiewe-Skryfkompetisie



TERUGVOER VANAF OUERS EN LEERLINGE

"Dit voel of ek basies in die klas sit en vir die onderwyser luister terwyl hulle die klasse aanbied". (Joelene)

Kommentaar van ouers:

"Hi Elize, hoop dit gaan goed....wil net vir jou se Monique se sy het nooit vierkant voltooing verstaan nie, maar na nou die dag se les verstaan sy dit 100% baie dankie. Jul klasse is ook van uitstaande gehalte...jul moeite is met een woord fantasties....ons is baie beindruk. Mooi aand....groete Lizanne"

Ek wil julle net bedank vir die voortreflike wiskunde klasse wat julle vir die Gr. 8-leerlinge aangebied het. Susan se punte het van 70 persent na 97 persent verbeter.  Nogmaals baie dankie Ilsa van Niekerk

Hy geniet die klasse – onderwysers is baie goed en die notas is uitstekend – goed opgedeel in verskillende onderwerpe. Elke week se klas is ook lekker, gee hom geleentheid om rustig, op n geordende manier, deur alles te gaan en hersiening te doen. Baie bly ons het ingeskryf. Ouer van Heinrich

Ek wil net laat weet my kind LOVE die wiskunde klas hy sê die Mnr verduidelik so goed 🥰 . Hy hou sommer nou baie van Wiskunde

Ek kan nie genoeg dankie se vir Beeld vir hul bydrae en ondersteuning aan ons matireks hierdie jaar nie. Hoe min het ons in Februarie maand geweet dat hierdie 2020 soveel uitdagings sal bied nie. Ek raak skoon emosioneel wanneer ek die eksamen gebed lees - en is opreg dankbaar dat ons Hemelse Vader Engele soos julle na ons toe stuur om ons kinders te dra deur hierdie eksamen voorbereiding.

Kan jy asb vir elke onderwysers, tegniese ondersteuner, en wie ookal nog betrokke is by Beeldskool my dankbetuiging aanstuur. Ten spyte van Covid en loadshedding het julle steeds soos een man agter ons kinders gestaan en uit julle pad uit gegaan om Beeldskool suksesvol te maak.

Julle het geslaag in julle doel Mag julle ryklik geseen word. Ouer van Joelene


Tegnologie Winkel

Meer oor Ons

Terugvoer

Kontak Ons

Borgskappe en Bemarking

Terme van Gebruik

Privaatheidsbeleid

Virtuele Kampus







Nuusbrief Intekenvorm



Kontaknommer:
(011) 412-7117

Beeld Adres:
272 Pretoria Road
Ferndale
Randburg

2194


Netwerk24 & Die Burger Adres:
Nasperssentrum
40 Heerengracht
Kaapstad

8001



© 2000-2025 DuxEdMedia™/e-Beeldskool™/Beeldskool™/Beeld in Onderwys™/Leer&Presteer™/Kreatiewe Skryfkompetisie™/Oefenvraestelle™