Menu
  • Tuisblad
  • Meer oor Ons
  • Terugvoer
  • Virtuele Kampus
  • Program eBeeldskool
    • Afrikaanse Leerders
    • English Learners
  • Registrasie eBeeldskool Aanlyn
    • Inligting: eBeeldskool
    • GRAAD 8-10 VORMS
    • Graad 8 Registrasie
    • Graad 9 registrasie
    • Graad 10 registrasie
    • GRAAD 11 VORMS
    • Registrasie: Deurlopende Klasse
    • Registrasie: Maart Vakansie
    • Registrasie: Julie Vakansie
    • Registrasie: Graad 11 Oktober Vakansieskool
    • GRAAD 12 VORMS
    • Registrasie: Deurlopende Klasse
    • Registrasie: Maart Vakansie
    • Registrasie: Julie Vakansie
    • Registrasie: Graad 12 Verrykend - Julie
    • Registrasie: Graad 12 Oktober Vakansieskool
    • Registrasie: Graad 12 Verrykend - Oktober
    • BESTE WENSE
  • Registrasie Kontakklasse Beeldskool
    • By Universiteit van Pretoria
    • By Noordwes Universiteit
  • Registration English Classes
  • NBT Registrasie
    • NBT Inligting
    • NBT registrasie
    • NBT Registration
  • Kreatiewe Skryfkompetisie
    • Kompetisie inligting
    • Registrasie: Kreatiewe Skryf
    • Afrikaans HT Hoërskole
    • Afrikaans EAT Hoërskole
    • Afrikaans HT Laerskole
    • UITSLAE 2021
  • Onderwysersopleiding
    • Inligting vir Onderwysers
    • Registrasie: Grafiese Ontwerp
    • Registrasie: Microsoft Office
    • Registrasie: Tegnologie
    • Tegnologie Winkel
  • Evaluasie Vorms
    • Evaluasie NBT
    • Evaluasie Graad 8-10
    • Evaluasie Graad 11
    • Evaluasie Graad 12
    • Evaluasie Onderwysopleiding
  • Tegnologie Winkel
  • Borgskappe en Bemarking
  • Kontak Ons
  • Koerantbestellings
  • Tuisblad
  • Meer Oor Ons
  • Terugvoer
  • Virtuele kampus
  • Program eBeeldskool
    • Afrikaanse Leerders
    • English Learners
  • Registrasie eBeeldskool Aanlyn
    • Inligting
    • GRAAD 8-10 VORMS
    • Graad 8 Registrasie
    • Graad 9 Registrasie
    • Graad 10 Registrasie
    • GRAAD 11 VORMS
    • Registrasie: Deurlopende Klasse
    • Registrasie: Maart Vakansie
    • Registrasie: Julie Vakansie
    • Registrasie: Graad 11 Oktober Vakansieskool
    • GRAAD 12 VORMS
    • Registrasie: Deurlopende Klasse
    • Registrasie: Maart Vakansie
    • Registrasie: Julie Vakansie
    • Registrasie: Graad 12 Verrykend - Julie
    • Registrasie: Graad 12 Oktober Vakansieskool
    • Registrasie: Graad 12 Verrykend - Oktober
    • BESTE WENSE
  • Registrasie Kontakklasse Beeldskool
    • By Universiteit van Pretoria
    • By Noordwes Universiteit
  • Registration English Classes
  • NBT Registrasie
    • NBT Inligting
    • NBT registrasie
    • NBT Registration
  • Kreatiewe Skryfkompetisie
    • Kompetisie inligting
    • Registrasie: Kreatiewe Skryf
    • Afrikaans HT Hoërskole
    • Afrikaans EAT Hoërskole
    • Afrikaans HT Laerskole
    • UITSLAE 2021
  • Onderwysersopleiding
    • Inligting vir Onderwysers
    • Registrasie: Grafiese Ontwerp
    • Registrasie: Microsoft Office
    • Registrasie: Tegnologie
    • Tegnologie Winkel
  • Evaluasie Vorms
    • Evaluasie NBT
    • Evaluasie Graad 8-10
    • Evaluasie Graad 11
    • Evaluasie Graad 12
    • Evaluasie Onderwysopleiding
  • Tegnologie Winkel
  • Borgskappe en Bemarking
  • Kontak Ons
  • Koerantbestellings


E-beeldskool: NBT Inligting

Waar jy ook al is: Onderrig vanuit 'n ander perspektief





NBT VOORBEREIDENDE PROGRAM







WAAROM NBT METAKOGNITIEWE VAARDIGHEDE KURSUS?



Voornemende studente wat vir die eerste keer inskryf by Suid-Afrikaanse Universiteite skryf NBT toetse (National Benchmark Tests). Derhalwe benodig studente aan Universiteite denkvaardighede wat aansienlik verskil van wat op skoolvlak benodig word. Hierdie kursus het ten doel om voornemende studente bloot te stel aan die soort vaardighede wat benodig word vir Universitêre studies.

Kontak altyd u voornemende Universiteit eerste oor hul spesifieke NBT-toetsperiodes. Die meeste universiteite stel hul eie datums en toetse op.

ALGEMENE INLIGTING: U kan onderstaande inligting vanuit die venster aflaai. Kliek op die skakel of die prent en stoor op jou rekenaar.

Gaan na die NBT Webtuiste om 'n toetsdatum te bespreek wanneer hulle open - dit sal die nuutste datums bevat.

Andersins, kontak jou voornemende Universiteit.

Sien die rooster vir die NBT-kursus.



MEER OOR NBT EN MEDIESE KEURING


NBT AANBIEDER

Ons Aanbieder vir NBT is ook ’n aanbieder van Alfa Wiskunde, Nasiener en Administrateur daarvan, en met jare onderwys ervaring, asook in bestuursposte binne die Department van Onderwys. Ons aanbieder het besondere vaardighede om met leerders te werk. Sy is ook 'n skrywer van Alfa Wiskunde handboeke. Alfa Wiskunde is bekend daarvoor dat dit leerders voorberei vir Universitêre Wiskunde.

KAN NBT VOORBEREIDEING JOU HELP VIR MEDIESE KEURING OF VIR ENIGE ANDER FAKULTEIT?

Tydens die pandemie bepaal Universiteite self of hul voortgaan met NBT toetsing. Kontak assseblief die onderskeie Universiteite. Leerders kan die NBT-voorbereidende program ook gebruik vir verrykende werk ter voorbereiding van metakognitiewe denkprosesse op Universiteit, maar dit kan ook help met skoolprestasies, veral Wiskunde.

Waar NBT toetsing gebruik word vir keuring, sal dit voordelig wees om Beeld se NBT-voorbereidende program te volg. Die aanbieders speel geen rol by keuringsprosesse nie.

Keuring vir MBChB is gebaseer op akademiese meriete (TPT), Graad 11 en 12 prestasies, die NBT en die Toegevoegdewaarde-vraelys, asook bykomende seleksie kriteria onder andere aangewese groepe. Daar is ’n OOP-kategorie en ’n AANGEWESE-kategorie vir die seleksie proses waarin kandidate meeding.

Vir toelating in 2021 is NBT nie by die Universiteit van Pretoria gebruik nie, asook ander Universiteite. NBT mag weer vereis word vir toelating in 2022 en verder. Leerders wat tydens die aanvanklike MBChB-keuring uitgeval het, kan weer in aanmerking geneem word gedurende die midjaar keuring, maar daar is spesifieke vereistes. U sal merk dat daar spesifieke universitêre vakke vereis word, en ook ’n minimum TPT, en 'n minimum punt vir Wiskunde tydens die Nasionale Senior Sertifikaat eksamen. Sien die brosjure van UP soos onder aangeheg - kliek op die skakel. Ander Universiteite se vereistes sal verskil.

Ouers kan Beeldskool kontak wanneer leerders hulp benodig met vakke vir die midjaar seleksie proses.

U moet gaan kyk na elke universiteit se onderskeie toelatingsvereistes tot hul mediese fakulteite, asook ander fakulteite volgens leerders se keuse van studierigting. Deur dit nou al te doen, het leerders ’n doelgerigte doelwit. Leerders moet hul Universiteite kontak vir datums wanneer NBT geskryf word, indien wel. Leerder wat medies wil studeer moet Beeldskool se NBT voorbereidende klasse vroeër in die jaar bywoon.


MBChB Brosjure: UP





KLIEK HIEROP OM MEER INLIGTING TE VERKRY RAKENDE DIE NBT-PROGRAM

Alternatiewelik kliek op die beeld hieronder:

Kontak altyd u voornemende Universiteit eerste oor hul spesifieke NBT-toetsperiodes. Sommige universiteite stel hul eie datums en toetse op.










TERUGVOER VANAF OUERS EN LEERDERS

  • account_circle
    “
    Dit voel of ek basies in die klas sit en vir die onderwyser luister terwyl hulle die klasse aanbied.
    – Joelene
    ”
  • account_circle
    “
    Hi Elize, ek wou net laat weet Sean se wiskundepunt vir sy 3de kwartaal is op van 22% na 54%. Ons is so blessed deur E-Beeldskool.
    – Ouer
    ”
  • account_circle
    “
    Hi Elize, hoop dit gaan goed....wil net vir jou se Monique se sy het nooit vierkant voltooing verstaan nie, maar na nou die dag se les verstaan sy dit 100% baie dankie. Jul klasse is ook van uitstaande gehalte...jul moeite is met een woord fantasties....ons is baie beindruk. Mooi aand....groete Lizanne
    – Lizanne
    ”
  • account_circle
    “
    Ek wil julle net bedank vir die voortreflike wiskunde klasse wat julle vir die Gr. 8-leerlinge aangebied het. Susan se punte het van 70 persent na 97 persent verbeter.  Nogmaals baie dankie
    – Ilsa van Niekerk
    ”
  • account_circle
    “
    Hy geniet die klasse – onderwysers is baie goed en die notas is uitstekend – goed opgedeel in verskillende onderwerpe. Elke week se klas is ook lekker, gee hom geleentheid om rustig, op n geordende manier, deur alles te gaan en hersiening te doen. Baie bly ons het ingeskryf.
    – Ouer van Heinrich
    ”
  • account_circle
    “
    Ek wil net laat weet my kind LOVE die wiskunde klas hy sê die Mnr verduidelik so goed 🥰 . Hy hou sommer nou baie van Wiskunde
    –
    ”
  • account_circle
    “
    Hi Elize, hoop dit gaan goed....wil net vir jou se Monique se sy het nooit vierkant voltooing verstaan nie maar na nou die dag se les verstaan sy dit 100% baie dankie. Jul klasse is ook van uitstaande gehalte...jul moeite is met een woord fantasties....ons is baie beindruk. Mooi aand....groete 🌹🌹
    – Lizanne
    ”
  • account_circle
    “
    Ek kan nie genoeg dankie se vir Beeld vir hul bydrae en ondersteuning aan ons matireks hierdie jaar nie. Hoe min het ons in Februarie maand geweet dat hierdie 2020 soveel uitdagings sal bied nie. Ek raak skoon emosioneel wanneer ek die eksamen gebed lees - en is opreg dankbaar dat ons Hemelse Vader Engele soos julle na ons toe stuur om ons kinders te dra deur hierdie eksamen voorbereiding. Kan jy asb vir elke onderwysers, tegniese ondersteuner, en wie ookal nog betrokke is by Beeldskool my dankbetuiging aanstuur. Ten spyte van Covid en loadshedding het julle steeds soos een man agter ons kinders gestaan en uit julle pad uit gegaan om Beeldskool suksesvol te maak. Julle het geslaag in julle doel Mag julle ryklik geseen word.
    – Ouer van Joelene
    ”
  • account_circle
    “
    Baie Baie dankie vir jou epos. Ons Sal bietjie op die website gaan kyk en registreer vir 2021. Tammy het voorwaar baie baat gevind by verlede jaar se sessies en met matriek wat voorle, wil sy verseker weer deel wees van die aanbiedings. Die onderwysers is van n top gehalte en sy het defnitief voordeel getrek uit die klasse. Ons sal dus in kontak wees sou ons enige verder vrae he. Geseende dag vir jou en baie groete,
    – Salome
    ”
  • account_circle
    “
    Robin het 100% vir haar eerste wiskunde toets! Die woensdae sessies werk. Robin is in graad 8.
    – Tania - Robin se moeder
    ”


Tegnologie Winkel

Meer oor Ons

Kontak Ons

Borgskappe en Bemarking

Terme van Gebruik

Privaatheidsbeleid







Nuusbrief Intekenvorm



Kontaknommer:
(011) 412-7117

Nuwe Adres:
272 Pretoria Road
Ferndale
Randburg
2194



© 2000-2022 DuxEdMedia™/e-Beeldskool™/Beeldskool™/Beeld in Onderwys™

Waak teen misinformasie. Vir meer inligting oor Covid-19 besoek die webtuiste van die DEPARTEMENT VAN GESONDHEID (Kliek)