Menu
  • Tuisblad
  • Meer oor Ons
  • Program eBeeldskool
    • Afrikaanse Leerders
  • English Learners
  • Registrasie eBeeldskool Graad 8-10
    • GRAAD 8-10 VORMS
    • Graad 8 Registrasie
    • Graad 9 registrasie
    • Graad 10 registrasie
  • Registrasie eBeeldskool Graad 11-12
    • GRAAD 11 VORMS
    • Registrasie: Kwartaalklasse
    • Registrasie: April Herfsskool
    • Registrasie: Julie Winterskool
    • Registrasie: Oktober Lenteskool
    • GRAAD 12 VORMS
    • Registrasie: Kwartaalklasse
    • Registrasie: April Herfsskool
    • Registrasie: Julie Winterskool
    • Registrasie: Oktober Lenteskool
    • BESTE WENSE
  • Registrasie Vraestelvoorbereiding
    • Julie: Universiteit van Pretoria
    • Julie: Noordwes Universiteit
    • Oktober: Vraestelvoorbereiding
  • NBT Registrasie
    • NBT Inligting
    • NBT registrasie
    • NBT Registration
  • Kreatiewe Skryfkompetisie
    • INLIGTING
    • Kompetisie inligting
    • Kompetisie Bundel 2019-2024
    • Kompetisie Seminaar
    • REGISTRASIEVORMS
    • Registrasie: Poësie-afdeling
    • Registrasie: Opstelafdeling
    • UITSLAE
    • Uitslae Poësie
    • Uitslae Opstelafdeling
  • Onderwysersopleiding
    • INLIGTING
    • Inligting vir Onderwysers
    • Seminaar/Seminar
    • REGISTRASIE / REGISTRATION
    • Registrasie: Grafiese Ontwerp
    • Kunsmatige Intelligensie / Artificial Intelligence
    • Kreatiewe Media-ontwerp
    • Adobe Creative Cloud
    • Registrasie: Microsoft Office
    • Registrasie: Tegnologie
    • Tegnologie Winkel
  • Tegnologie Winkel
  • Borgskappe en Bemarking
  • Koerantbestellings
  • Skoolkoerantkursus
  • Oefenvraestelle
    • Publikasie-inligting
  • Kontak Ons
  • Tuisblad
  • Meer Oor Ons
  • Program eBeeldskool
    • Afrikaanse Leerders
  • English Learners
  • Registrasie eBeeldskool Graad 8-10
    • GRAAD 8-10 VORMS
    • Graad 8 Registrasie
    • Graad 9 Registrasie
    • Graad 10 Registrasie
  • Registrasie eBeeldskool Graad 11-12
    • GRAAD 11
    • Registrasie: Kwartaalklasse
    • Registrasie: April Herfsskool
    • Registrasie: Julie Winterskool
    • Registrasie: Oktober Lenteskool
    • GRAAD 12
    • Registrasie: Kwartaalklasse
    • Registrasie: April Herfsskool
    • Registrasie: Julie Winterskool
    • Registrasie: Oktober Lenteskool
    • BESTE WENSE
  • Registrasie Vraestelvoorbereiding
    • Julie: Universiteit van Pretoria
    • Julie: Noordwes Universiteit
    • Oktober: Vraestelvoorbereiding
  • NBT Registrasie
    • NBT Inligting
    • NBT registrasie
    • NBT Registration
  • Kreatiewe Skryfkompetisie
    • INLIGTING
    • Kompetisie inligting
    • Kompetisie Bundel 2019-2024
    • Kompetisie Seminaar
    • REGISTRASIEVORMS
    • Registrasie Poësie-afdeling
    • Registrasie: Opstelafdeling
    • UITSLAE
    • Uitslae Poësie
    • Uitslae Opstelafdeling
  • Onderwysersopleiding
    • INLIGTING
    • Inligting vir Onderwysers
    • Seminaar/Seminar
    • REGISTRASIE/REGISTRATION
    • Registrasie: Grafiese Ontwerp
    • Kunsmatige Intelligensie / Artificial Intelligence
    • Kreatiewe Media-ontwerp
    • Adobe Creative Cloud
    • Registrasie: Microsoft Office
    • Registrasie: Tegnologie
    • Tegnologie Winkel
  • Tegnologie Winkel
  • Borgskappe en Bemarking
  • Koerantbestellings
  • Skoolkoerantkursus
  • Oefenvraestelle
    • Publikasie-inligting
  • Kontak Ons


Registrasie: Julie Winterskool - Graad 12

Waar jy ook al is: Onderrig vanuit 'n ander perspektief





Aanlyn klasse: Registreer nou vir die Winterskool

BEELDSKOOL

REGISTREER VOOR DIE TYD UITLOOP

"Op die ekstra myl is daar altyd plek – kom chill saam met ons!"



REGISTRASIE: JULIE WINTERSKOOL AANLYN KLASSE VIR GRAAD 12 (2025)



Beeldskool (eBeeldskool) bied topgehalte aanlyn klasse tydens die Julie 2025 skoolvakansie vir Graad 12-leerders (Winterskool) aan. Die onderrigmedium is Afrikaans. Leerders sal goed afgerond word vir die kurrikulum in Wiskunde, Fisiese Wetenskappe, Rekeningkunde, Lewenswetenskappe, Tale: Afrikaans Huistaal en Engels Eerste Addisionele Taal (FAL), asook die eindeksamen waar werk onderrig en hersien word deur ervare onderwysers. Leerder, jy kan jou kennis kom verbreed en nuwe insigte in bogenoemde vakke verkry. Dit sal voordelig wees om die volledige jaarprogram te volg. Leerders wat die direkte interaktiewe klasse bywoon, ontvang na afloop van die klasse die betrokke video-skakel vir herkyk.


LET OOK OP DIE VOLGENDE: E-beeldskool bied weereens 'n verrykende program, addisioneel tot die vakansieskoolprogram, aan.

Verrykende eksamenvoorbereiding in Wiskunde en Fisiese Wetenskappe: Leerders moet dit nie misloop nie.

* Hierdie verrykende eksamenvoorbereiding gaan fokus op probleemareas, vraestel interpretasie (vraestel 1 en 2), analitiese denke, tydspandering, en hoe om eksamen te skryf vir optimale punte.



WAT IS DIE KOSTE VIR BYWONING? (Kliek hier)

Beeldskool Tariewe

Bywoning van Beeldskoolklasse sal u slegs R100-00 per uur kos afhangende van u keuses. Enkele van ons spesiale programme is meer as die aangeduide tarief.

Die tariewe is volledig uiteengesit onderaan elke registrasievorm.

Ons is oortuig dat u waarskynlik nêrens anders teen die tarief en kwaliteit-onderrig, waarvoor Beeldskool bekend staan, gelykstaande sal verkry nie. Indien u onseker is wat die koste vir u gesamentlike keuses sal wees, kan u ons gerus kontak.

Spesiale Programme: Eksamenvoorbereiding, of enige ander spesiale programme.

Totale Koste: Onderaan die registrasievorm.



Kliek op die onderstaande beeld vir die Julie vakansierooster.

TARIEWE WORD AANGEDUI ONDERAAN DIE BLAD (Kliek hier).

Indien u 'n gmail adres invul (eerste e-pos), sal u 'n outomatiese respons vanaf die webtuiste ontvang. Wanneer u die stuurknop druk, sal u die reCaptcha respons moet voltooi.


Indien u 'n gmail adres invul (eerste e-pos), sal u 'n outomatiese respons vanaf die webtuiste ontvang. Wanneer u die stuurknop druk, sal u die reCaptcha respons moet voltooi. Gebruik asseblief Microsoft Edge, Safari, of Firefox op u selfoon om die vorms te voltooi. Moenie Chrome gebruik nie.




KOSTE VIR DIE WINTERSKOOL (Julie) AANLYN KLASSE 2025:

Slegs vir die Winterskool (Julie) aanlyn klasse (kwartaal aanlyn klasse en ander tariewe uitgesluit)

Wiskunde: R1500-00 (tussen 13-15 uur)

Fisiese Wetenskappe: R1500-00 (tussen 13-15 uur)

Rekeningkunde: R1500-00 (13-15 uur)

Lewenswetenskappe: R1500-00 (13-15 uur)

Afrikaans Huistaal & English FAL: R1000-00 (albei tale moet geneem word) (9 - 10 uur). Taal en letterkunde word vanjaar ingesluit

SPESIALE TARIEF: INDIEN U VAKKEUSES R6000-00 OORSKRY, BETAAL U SLEGS R6000-00 (Slegs Winterskool)



U KAN MET ONS REËL OM MAANDELIKS AF TE BETAAL

Die bedrag wat u moet inbetaal, is volgens die skaal hierbo en dis die bedrag wat u dienooreenkomstig moet inbetaal by ABSA-bank met die volgende bankbesonderhede:

Absa-tjekrekening: 4048931283
Tak: 632005
Rekeninghouer: Media24
Verwysingsnr: KIOB + leerling se naam
Stuur bewys van betaling aan:
E-pos: skool@ebeeldskool.co.za




KOSTE VIR EKSAMENVOORBEREIDING (Julie) WINTERSKOOL 2025:

Slegs vir die Eksamenvoorbereidingsklasse

Wiskunde: R1000-00 (tussen 7 - 8 uur)

Fisiese Wetenskappe: R800-00 (tussen 5 - 6 uur)

Geen kortings is hier van toepassing nie!

Die bedrag wat u moet inbetaal, is volgens die skaal hierbo en dis die bedrag wat u dienooreenkomstig moet inbetaal by ABSA-bank met die volgende bankbesonderhede:

Absa-tjekrekening: 4048931283
Tak: 632005
Rekeninghouer: Media24
Verwysingsnr: KIOB + leerling se naam
Stuur bewys van betaling aan:
E-pos: skool@ebeeldskool.co.za







BEPALINGS EN VOORWAARDES: (AANLYN KLASSE):

Let asseblief daarop dat ouers aparte registrasievorms moet voltooi vir die kwartaal aanlyn klasse, skoolvakansieklasse en eksamenvoorbereidingsklasse en dat aparte tariewe van toepassing is.

VOLG ASSEBLIEF DIE ROOSTER OP HIERDIE WEBTUISTE VIR SPESIFIKASIE VAN TYE: E-BEELDSKOOL PROGRAM.

Beeldskool (e-Beeldskool) bied topgehalte aanlyn klasse aan. Die onderrigmedium is Afrikaans. Leerlinge sal goed afgerond word vir die gekose vakke, asook eindeksamen waar werk onderrig en hersien word deur ervare onderwysers. Leerder, jy kan jou kennis kom verbreed en nuwe insigte in jou vakke verkry. Dit sal voordelig wees om die volledige jaarprogram te volg.


Leerlinge wat die direkte interaktiewe klasse bywoon, ontvang na afloop van die klasse die betrokke video-skakel vir weerkyk. Die herkyk is beskikbaar slegs vir die betrokke kwartaal van aanbieding.

Voltooi die meegaande aanlynvorm en stuur dit aan ons. Ons sien daarna uit om jou by Beeldskool aanlyn te verwelkom en jou doelwitte te help verwesenlik!

Betalings kan dan elektronies gedoen word: e-pos jou bewys van betaling met volledige identifiseerbare inligting soos jou naam en van en kontakbesonderhede, asook die van ouers.

Bespreek egter vroegtydig om teleurstelling te voorkom, want daar kan net ’n sekere aantal leerlinge per klas toegelaat word. Dit is leerlinge se verantwoordelikheid om die volle kursus waarvoor ingeskryf is, AANLYN by te woon.

Beeld behou die reg om, indien daar in ’n sekere klas groeperings nie voldoende belangstelling is nie, dié betrokke klasse te kanselleer.

TEGNOLOGIESE VEREISTES is die ouer/wettige voog se verantwoordelikheid en Beeld in Onderwys neem geen verantwoordelikheid daarvoor nie. Beeld aanvaar geen verantwoordelikheid vir leerlinge wat aanlyn klasse vroeër verlaat/mis/laat inskakel nie.

’n Elektroniese skakel vir bywoning sal aan jou gestuur word. Skakel ons telefonies voor die aanvang van klasse indien jy niks ontvang het nie.

Onthou om u betaling te maak!!!! U mag onder geen omstandighede die ELEKTRONIESE SKAKELS met iemand deel nie, sou ons dit optel, deur die tegnologie, sal u en die nie-geregistreerde leerlinge geblok word sonder terugbetaling. Inskrywings moet per e-pos gekanselleer word indien u besluit om te kanselleer. Leerlinge en ouers moet asseblief kennis neem dat die aanlynonderrigplatform wat deur e-Beeldskool gebruik word streng maatreëls in plek het en in werking gestel word waar dit misbruik word.

REGSVERANTWOORDELIKHEID

Alle Beeldskoolmateriaal het streng kopiereg: Kontak ons asseblief indien u weet van enige onwettige verspreiding en of gebruik.

Hierdie is 'n wettige registrasie-dokument, wanneer u registreer en nie binne 14 dae voor aanvang van die aanlyn klasse skriftelik kanselleer nie, sal u aanspreeklik gehou word vir die volle bedrag. Ons doen ons beplanning op grond van die aantal ingeskrewe leerlinge. Voor u registreer, moet u asseblief seker maak dat u voortgaan om sodoende enige dispuut te voorkom. Indien betaling reeds gemaak is, sal 'n kansellasie fooi gehef word volgens die oordeel van die administrateurs van e-Beeldskool.

Indien u nie hierdie aanlynvorm verstaan nie, kan u ons skakel. In enige dispuut, sal al die terme en voorwaardes gebruik word vir beslegtiging. Dit sal egter nie bykomende inligting op die blad uitsluit nie. Die aanlynvorm is vir u gerief. Let wel, ons maak tans nie voorsiening vir aanlynbetalings op die webtuiste nie. U moet 'n direkte bankdeposito maak en die bewys aan ons e-pos.

MOET ASSEBLIEF NIE DIE STUUR VAN U BETALINGSBEWYS AAN DIE BANK OORLAAT NIE. BANKE GEE NIE DIE DETAILS VAN U EN U KIND NIE, GEVOLGLIK KAN ONS NIE BEPAAL WIE DIE BETALING GEMAAK HET NIE





TERUGVOER VANAF OUERS EN LEERLINGE

"Dit voel of ek basies in die klas sit en vir die onderwyser luister terwyl hulle die klasse aanbied". (Joelene)

Kommentaar van ouers:

"Hi Elize, hoop dit gaan goed....wil net vir jou se Monique se sy het nooit vierkant voltooing verstaan nie, maar na nou die dag se les verstaan sy dit 100% baie dankie. Jul klasse is ook van uitstaande gehalte...jul moeite is met een woord fantasties....ons is baie beindruk. Mooi aand....groete Lizanne"

Ek wil julle net bedank vir die voortreflike wiskunde klasse wat julle vir die Gr. 8-leerlinge aangebied het. Susan se punte het van 70 persent na 97 persent verbeter.  Nogmaals baie dankie Ilsa van Niekerk

Hy geniet die klasse – onderwysers is baie goed en die notas is uitstekend – goed opgedeel in verskillende onderwerpe. Elke week se klas is ook lekker, gee hom geleentheid om rustig, op n geordende manier, deur alles te gaan en hersiening te doen. Baie bly ons het ingeskryf. Ouer van Heinrich

Ek wil net laat weet my kind LOVE die wiskunde klas hy sê die Mnr verduidelik so goed 🥰 . Hy hou sommer nou baie van Wiskunde

Ek kan nie genoeg dankie se vir Beeld vir hul bydrae en ondersteuning aan ons matireks hierdie jaar nie. Hoe min het ons in Februarie maand geweet dat hierdie 2020 soveel uitdagings sal bied nie. Ek raak skoon emosioneel wanneer ek die eksamen gebed lees - en is opreg dankbaar dat ons Hemelse Vader Engele soos julle na ons toe stuur om ons kinders te dra deur hierdie eksamen voorbereiding.

Kan jy asb vir elke onderwysers, tegniese ondersteuner, en wie ookal nog betrokke is by Beeldskool my dankbetuiging aanstuur. Ten spyte van Covid en loadshedding het julle steeds soos een man agter ons kinders gestaan en uit julle pad uit gegaan om Beeldskool suksesvol te maak.

Julle het geslaag in julle doel Mag julle ryklik geseen word. Ouer van Joelene


Tegnologie Winkel

Meer oor Ons

Terugvoer

Kontak Ons

Borgskappe en Bemarking

Terme van Gebruik

Privaatheidsbeleid

Virtuele Kampus







Nuusbrief Intekenvorm



Kontaknommer:
(011) 412-7117

Nuwe Adres:
272 Pretoria Road
Ferndale
Randburg
2194



© 2000-2025 DuxEdMedia™/e-Beeldskool™/Beeldskool™/Beeld in Onderwys™/Leer&Presteer™/Kreatiewe Skryfkompetisie™