Menu
  • Tuisblad
  • Meer oor Ons
  • Program eBeeldskool
    • Afrikaanse Leerders
  • English Learners
  • Registrasie eBeeldskool Graad 8-10
    • GRAAD 8-10 VORMS
    • Graad 8 Registrasie
    • Graad 9 registrasie
    • Graad 10 registrasie
  • Registrasie eBeeldskool Graad 11-12
    • GRAAD 11 VORMS
    • Registrasie: Kwartaalklasse
    • Registrasie: April Herfsskool
    • Registrasie: Julie Winterskool
    • Registrasie: Oktober Lenteskool
    • GRAAD 12 VORMS
    • Registrasie: Kwartaalklasse
    • Registrasie: April Herfsskool
    • Registrasie: Julie Winterskool
    • Registrasie: Oktober Lenteskool
    • BESTE WENSE
  • Registrasie Vraestelvoorbereiding
    • Julie: Universiteit van Pretoria
    • Julie: Noordwes Universiteit
    • Oktober: Vraestelvoorbereiding
  • NBT Registrasie
    • NBT Inligting
    • NBT registrasie
    • NBT Registration
  • Kreatiewe Skryfkompetisie
    • INLIGTING
    • Kompetisie inligting
    • Kompetisie e-Publikasies
    • Kompetisie Seminaar
    • REGISTRASIEVORMS
    • Registrasie: Poësie-afdeling
    • Registrasie: Opstelafdeling
    • UITSLAE
    • Uitslae Poësie
    • Uitslae Opstelafdeling
  • Onderwysersopleiding
    • INLIGTING
    • Inligting vir Onderwysers
    • Seminaar/Seminar
    • REGISTRASIE / REGISTRATION
    • Registrasie: Grafiese Ontwerp
    • Kunsmatige Intelligensie / Artificial Intelligence
    • Kreatiewe Media-ontwerp
    • Adobe Creative Cloud
    • Registrasie: Microsoft Office
    • Registrasie: Tegnologie
    • Tegnologie Winkel
  • Tegnologie Winkel
  • Borgskappe en Bemarking
  • Koerantbestellings
  • Skoolkoerantkursus
  • Oefenvraestelle
    • Publikasie-inligting
  • Kontak Ons
  • Tuisblad
  • Meer Oor Ons
  • Program eBeeldskool
    • Afrikaanse Leerders
  • English Learners
  • Registrasie eBeeldskool Graad 8-10
    • GRAAD 8-10 VORMS
    • Graad 8 Registrasie
    • Graad 9 Registrasie
    • Graad 10 Registrasie
  • Registrasie eBeeldskool Graad 11-12
    • GRAAD 11
    • Registrasie: Kwartaalklasse
    • Registrasie: April Herfsskool
    • Registrasie: Julie Winterskool
    • Registrasie: Oktober Lenteskool
    • GRAAD 12
    • Registrasie: Kwartaalklasse
    • Registrasie: April Herfsskool
    • Registrasie: Julie Winterskool
    • Registrasie: Oktober Lenteskool
    • BESTE WENSE
  • Registrasie Vraestelvoorbereiding
    • Julie: Universiteit van Pretoria
    • Julie: Noordwes Universiteit
    • Oktober: Vraestelvoorbereiding
  • NBT Registrasie
    • NBT Inligting
    • NBT registrasie
    • NBT Registration
  • Kreatiewe Skryfkompetisie
    • INLIGTING
    • Kompetisie inligting
    • Kompetisie e-Publikasies
    • Kompetisie Seminaar
    • REGISTRASIEVORMS
    • Registrasie Poësie-afdeling
    • Registrasie: Opstelafdeling
    • UITSLAE
    • Uitslae Poësie
    • Uitslae Opstelafdeling
  • Onderwysersopleiding
    • INLIGTING
    • Inligting vir Onderwysers
    • Seminaar/Seminar
    • REGISTRASIE/REGISTRATION
    • Registrasie: Grafiese Ontwerp
    • Kunsmatige Intelligensie / Artificial Intelligence
    • Kreatiewe Media-ontwerp
    • Adobe Creative Cloud
    • Registrasie: Microsoft Office
    • Registrasie: Tegnologie
    • Tegnologie Winkel
  • Tegnologie Winkel
  • Borgskappe en Bemarking
  • Koerantbestellings
  • Skoolkoerantkursus
  • Oefenvraestelle
    • Publikasie-inligting
  • Kontak Ons




Beeldskool Rooster: 2026

Waar jy ook al is: Onderrig vanuit 'n ander perspektief



LENTESKOOLROOSTER

Let asseblief op die klein verandering op die rooster vir Wiskunde Graad 12. Gebruik hierdie rooster vir die Lenteskool.










E-BEELDSKOOL PROGRAM VIR 2026



KLIEK HIEROP OM DIE E-BEELDSKOOL PROGRAM VIR 2026 TE BESIGTIG



U kan alternatiewelik op die onderstaande beeld kliek om die dokument oop te maak. U kan die dokument op en af blaai om die volledige e-beeldskool program aanlyn te besigtig. Hou asseblief in gedagte dat die rooster kan verander vanweë omstandighede buite ons beheer. Video-opnames van alle klasse is beskikbaar.


Stacks Image 1836


U KAN DIE BOSTAANDE ROOSTER AFLAAI EN/OF UITDRUK VIR U GEBRUIK. U KAN DIE PDF BLAAI, SKUIF, VERGROOT EN OP 'N RAAKSKERM BEHEER MET U HANDE. LET DAAROP DAT SOMMIGE VAKKE KAN VERSKUIF. INDIEN U DIE ROOSTER AFGELAAI HET, MOET U DIT ALTYD VERGELYK MET DIE WEB-WEERGAWE.

NADAT DIE PDF OOP IS, KAN U DIE DOKUMENT STOOR OP U REKENAAR




Loading...

KLIEK OP DIE VIDEO




e-Beeldskool vir Graad 8 - 10


Beeld in Onderwys is opgewonde oor die moontlikhede van virtuele aanlynklasse. Ons bied aanlynklasse nou ook vir graad 8-10 in Wiskunde. Ons besef die belangrikheid van 'n goeie grondslag vir Wiskunde in elke graad en fase en het besluit om aan leerders hulp te verleen om hul prestasie te verbeter.

E-Beeldskool aanlynklasse het 'n unieke karakter van interaktiewe aanbieding: Kyk, sien, hoor, doen, toepas.

Ons glo nie aan die speel van videos nie, daarom gaan ons die interaktiewe roete met van ons land se beste onderwysers.


Vir Graad 8 - 10 leerlinge sal daar ook 'n wiskunde Winterskool aangebied word, indien daar genoegsame leerders registreer

e-Beeldskool vir Graad 11-12


Die aanlyn onderrigprogram vir e-Beeldskool verskyn hier vir Graad 11-12 en Graad 8-10. Beeldskool sal virtueel (aanlyn) wees en sodoende kan leerders oor die land inskakel. Ons het die tyd wat leerlinge (GR 11-12) by Beeldskool sou spandeer virtueel opgedeel in die jaar. U sal op die rooster merk dat Beeldskool aanlyn regdeur die jaar aangebied word. Dit word opgedeel vir graad 11 en graad 12 in 'n Deurlopende program vir Wiskunde en Fisiese Wetenskappe; April vakansieskool vir Wiskunde en Fisiese Wetenskappe; Julie vakansieskool; en Oktober vakansieskool vir Wiskunde en Fisiese Wetenskappe. Let wel dat die Julie vakansieskool die volgende vakgebiede insluit: Wiskunde, Fisiese Wetenskappe, Afrikaans Huistaal, English FAL, Lewenswetenskappe, Rekeningkunde, asook Besigheidstudies (Slegs vorige opnames vir besigheidstudies). U moet vir elke groepering apart registreer en elk het 'n aparte koste struktuur.

LET WEL: Dit mag dalk nodig wees om sommige vakke later in die dag te skuif om by skool programme aan te pas.
U moet asseblief die rooster dophou. Ons sal veranderinge ook kommunikeer.


Wat leerders sal benodig - Riglyne


  1. 'n Rekenaar wat verkieslik versoenbaar is met moderne dataspoed (prosesseerders van i3 en hoër; Windows gebaseerde rekenaars met Windows10 en hoër, Apple rekenaars met MacOS 10 en hoër).

  2. Minder as bogenoemde spesifikasies kan dalk ontvangs/uitsending beīnvloed.

  3. Bandwydte van data is belangrik. Vesel (Fibre) bied tans die vinnigste en goedkoper data na ons mening - veral as u baie data gebruik.

  4. Indien u selfoon data gebruik moet dit verkieslik LTE (4G of 5G) wees.

  5. Alhoewel mobiele toestelle gebruik kan word, bied dit nie die beste gebruikerservaring nie.

  6. Die tegnologie wat gebruik word om hierdie webwerf te ontwikkel, is gebou met die nuutste tegnologie en nuwerwetse ontwerp-denke. Daarom kan dit moontlik wees dat ouer blaaiers (browsers) en rekenaars hierdie webwerf nie behoorlik kan oopmaak nie. Ons het terselfdertyd probeer om hierdie webwerf gebruikersvriendelik te maak.





ALGEMENE BEELD IN ONDERWYS KALENDER VIR 2025

KLIEK HIER, OF OP DIE BEELD, OM DIE ONDERSTAANDE DOKUMENT TE BESIGTIG
Stacks Image 1714








Stacks Image 1592
Stacks Image 1589












Tegnologie Winkel

Meer oor Ons

Terugvoer

Kontak Ons

Borgskappe en Bemarking

Terme van Gebruik

Privaatheidsbeleid

Virtuele Kampus







Nuusbrief Intekenvorm



Kontaknommer:
(011) 412-7117

Beeld Adres:
272 Pretoria Road
Ferndale
Randburg

2194


Netwerk24 & Die Burger Adres:
Nasperssentrum
40 Heerengracht
Kaapstad

8001



© 2000-2026 DuxEdMedia™/e-Beeldskool™/Beeldskool™/Beeld in Onderwys™/Leer&Presteer™/Kreatiewe Skryfkompetisie™/Oefenvraestelle™