Netwerk 24 Skryfkompetisie in samewerking met e-Beeldskool en Die Burgerskool gaan op 8 Mei 'n e-publikasie met die wenners se skryfstukke van die afgelope 6 jaar van die Kreatiewe Skryfkompetisie plaas.
Indien u 'n kopie van die publikasie teen R100 wil bekom, kan u net die onderstaande vorm voltooi. Die publikasie sal uit ongeveer 100 bladsye bestaan.
VERKOOPSPRYS: R100-00
Netwerk24 se Skryfkompetisie vir Skole, in samewerking met e-Beeldskool en die Koerant in die Klaskamer-projek, gaan op 8 Mei ’n e-publikasie met die wenners se skryfsels van die afgelope ses jaar van die Kreatiewe Skryfkompetisie plaas. Indien jy graag jou logo in die publikasie wil plaas, kan jy net die onderstaande vorm voltooi
OPSIES:
Logo teen R2 000
Logo met boodskap ter viering van Afrikaans se 100ste verjaardag: R5 000
Indien u 'n gmail adres invul (eerste e-pos), sal u 'n outomatiese respons vanaf die webtuiste ontvang. Wanneer u die stuurknop druk, sal u die reCaptcha respons moet voltooi.
Indien u 'n gmail adres invul (eerste e-pos), sal u 'n outomatiese respons vanaf die webtuiste ontvang. Wanneer u die stuurknop druk, sal u die reCaptcha respons moet voltooi.
Indien u 'n gmail adres invul (eerste e-pos), sal u 'n outomatiese respons vanaf die webtuiste ontvang. Wanneer u die stuurknop druk, sal u die reCaptcha respons moet voltooi. Gebruik asseblief Microsoft Edge, Safari, of Firefox op u selfoon om die vorms te voltooi.

Merk u leêrs (folders) duidelik met u organisasie se naam.
OPLAAISKAKEL: Die dokument mag egter nie groter as 10MB wees nie.