Die nooi wat haar Europese skoene daar anderkant uitgeskop het, Indonesiese sokkies aangetrek het en haar vellies hier in Afrika kom vasmaak het; hierdie skat wat ons Afrikaans noem. Chris Chameleon
Die koerantberig, poster en fotoblad van die presteerders is te koop - kontak Beeldskool en stuur 'n e-pos vir meer inligting