Menu
  • Tuisblad
  • Meer oor Ons
  • Program eBeeldskool
    • Afrikaanse Leerders
  • English Learners
  • Registrasie eBeeldskool Graad 8-10
    • GRAAD 8-10 VORMS
    • Graad 8 Registrasie
    • Graad 9 registrasie
    • Graad 10 registrasie
  • Registrasie eBeeldskool Graad 11-12
    • GRAAD 11 VORMS
    • Registrasie: Kwartaalklasse
    • Registrasie: April Herfsskool
    • Registrasie: Julie Winterskool
    • Registrasie: Oktober Lenteskool
    • GRAAD 12 VORMS
    • Registrasie: Kwartaalklasse
    • Registrasie: April Herfsskool
    • Registrasie: Julie Winterskool
    • Registrasie: Oktober Lenteskool
    • BESTE WENSE
  • Registrasie Vraestelvoorbereiding
    • Julie: Universiteit van Pretoria
    • Julie: Noordwes Universiteit
    • Oktober: Vraestelvoorbereiding
  • NBT Registrasie
    • NBT Inligting
    • NBT registrasie
    • NBT Registration
  • Kreatiewe Skryfkompetisie
    • INLIGTING
    • Kompetisie inligting
    • Kompetisie e-Publikasies
    • Kompetisie Seminaar
    • REGISTRASIEVORMS
    • Registrasie: Poësie-afdeling
    • Registrasie: Opstelafdeling
    • UITSLAE
    • Uitslae Poësie
    • Uitslae Opstelafdeling
  • Onderwysersopleiding
    • INLIGTING
    • Inligting vir Onderwysers
    • Seminaar/Seminar
    • REGISTRASIE / REGISTRATION
    • Registrasie: Grafiese Ontwerp
    • Kunsmatige Intelligensie / Artificial Intelligence
    • Kreatiewe Media-ontwerp
    • Adobe Creative Cloud
    • Registrasie: Microsoft Office
    • Registrasie: Tegnologie
    • Tegnologie Winkel
  • Tegnologie Winkel
  • Borgskappe en Bemarking
  • Koerantbestellings
  • Skoolkoerantkursus
  • Oefenvraestelle
    • Publikasie-inligting
  • Kontak Ons
  • Tuisblad
  • Meer Oor Ons
  • Program eBeeldskool
    • Afrikaanse Leerders
  • English Learners
  • Registrasie eBeeldskool Graad 8-10
    • GRAAD 8-10 VORMS
    • Graad 8 Registrasie
    • Graad 9 Registrasie
    • Graad 10 Registrasie
  • Registrasie eBeeldskool Graad 11-12
    • GRAAD 11
    • Registrasie: Kwartaalklasse
    • Registrasie: April Herfsskool
    • Registrasie: Julie Winterskool
    • Registrasie: Oktober Lenteskool
    • GRAAD 12
    • Registrasie: Kwartaalklasse
    • Registrasie: April Herfsskool
    • Registrasie: Julie Winterskool
    • Registrasie: Oktober Lenteskool
    • BESTE WENSE
  • Registrasie Vraestelvoorbereiding
    • Julie: Universiteit van Pretoria
    • Julie: Noordwes Universiteit
    • Oktober: Vraestelvoorbereiding
  • NBT Registrasie
    • NBT Inligting
    • NBT registrasie
    • NBT Registration
  • Kreatiewe Skryfkompetisie
    • INLIGTING
    • Kompetisie inligting
    • Kompetisie e-Publikasies
    • Kompetisie Seminaar
    • REGISTRASIEVORMS
    • Registrasie Poësie-afdeling
    • Registrasie: Opstelafdeling
    • UITSLAE
    • Uitslae Poësie
    • Uitslae Opstelafdeling
  • Onderwysersopleiding
    • INLIGTING
    • Inligting vir Onderwysers
    • Seminaar/Seminar
    • REGISTRASIE/REGISTRATION
    • Registrasie: Grafiese Ontwerp
    • Kunsmatige Intelligensie / Artificial Intelligence
    • Kreatiewe Media-ontwerp
    • Adobe Creative Cloud
    • Registrasie: Microsoft Office
    • Registrasie: Tegnologie
    • Tegnologie Winkel
  • Tegnologie Winkel
  • Borgskappe en Bemarking
  • Koerantbestellings
  • Skoolkoerantkursus
  • Oefenvraestelle
    • Publikasie-inligting
  • Kontak Ons



Uitslae: Kreatiewe Skryfkompetisie - Opstelafdeling 2024

E-BEELDSKOOL IS JOU SKOOL, NET VIR JOU - WAAR JY OOK AL IS





16 SEPTEMBER 2024




UITSLAE: KREATIEWE SKRYFKOMPETISIE - OPSTELAFDELING 2024


Beeld bestaan vandag, Maandag 16 September 2024, 50 jaar. Dit is vir Beeldskool 'n voorreg om die wenners van die Kreatiewe Skryfkompetisie op hierdie spesiale dag aan te kondig.

SKRYFWERK WAS VANJAAR VAN UITSONDERLIKE GEHALTE. Koop die koerant vir meer inligting.

Beeldskool het 'n omvattende proses gevolg om KI (Kunsmatige Intelligensie) en plagiaat uit te skakel by veral die wenners. Verder was die res van die skryfwerk aan 'n ewekansige steekproefbasis onderwerp vir toetsing, of waar daar indikasies was. Sodanige werk was gepenaliseer of het lae punte ontvang.

Ons is jammer dat enkele leerlinge die kortpad gekies het. Beeldskool is gerat om sodanige werk gou vas te pen deur middel van tegnologie. Indien 'n leerder slegs een sin van 'n ander skrywer gebruik (sonder erkenning), of KI inspan, kan ons dit deur ons tegnologie opspoor. Daarby is ons nasienspan en moderators baie ervare onderwysers. Enige aanduiding dat volwassenes hulp verleen het, of enige skryfwerk wat buite die kurrikulumraamwerk geval het, het ons sodanige skryfwerk gepenaliseer.

Behalwe dat ons jong skryftalent wil ontwikkel, wil ons ook die totale ontwikkeling van ons jongmense voorop stel - dit sluit morele ontwikkeling in en die skep van werk wat eie aan die skrywers en hulle eie skeppende woordkuns is.




U KAN DIE INHOUD OP SOSIALE MEDIA DEEL. KLIEK OP DIE ONDERSTAANDE ALBUM.

  •  Fotoblad: top-5-presteerders 2024

    Fotoblad: top-5-presteerders 2024

  •  Toppresteerders Opstelafdeling p1 2024

    Toppresteerders Opstelafdeling p1 2024

  •  Toppresteerders Opstelafdeling p2 2024

    Toppresteerders Opstelafdeling p2 2024



Beeldberig 16 September 2024 - p21



Fotoblad: Top 5 presteerders per kategorie met hulle onderskeie onderwysers (Opstelafdeling)





Prestasie per puntekategorie - afsnypunt 70%









UITSLAE KAN HIERONDER IN PDF-FORMAAT GELEES WORD



Die onderstaande PDF-berigte is te koop. Kontak Beeldskool per e-pos: Beeldskool (kliek hier vir die kontakbesonderhede)



Beeldberig 16 September 2024 - p21 (PDF-formaat)




Fotoblad: Top 5 presteerders per kategorie met hulle onderskeie onderwysers (PDF-formaat)





Prestasie per puntekategorie - afsnypunt 70% (PDF-formaat)







Die AON is die hoofborg van die Beeld Kreatiewe-Skryfkompetisie

Multidimensions is 'n kursusborg van die Beeld Kreatiewe-Skryfkompetisie

Afrikaans.com is 'n medeborg van die Beeld Kreatiewe-Skryfkompetisie

Kontak E-Beeldskool vir navrae rakende die Kreatiewe-Skryfkompetisie













TERUGVOER VANAF OUERS EN LEERDERS

  • account_circle
    “
    Beeld in Onderwys, Om opstelle en gedigte te kan skryf is 'n gawe wat soms onder die mat gevee word omdat daar nie genoeg geleenthede vir die kinders is om dit te bevorder nie. Daleney het verlede jaar vir die eerste keer deelgeneem aan die Beeld in Onderwys se poësie en prosa skryfkompetisie wat haar gemotiveer het om gereeld te skryf. Sy is vanjaar as die wenner van die Laerskole Ope-afdeling van die skryfkompetisie aangewys. Dit is beslis 'n hoogtepunt van haar Laerskool loopbaan waarop ons trots is. Ons vertrou dat sy in die Hoërskool sal voortgaan om haar gawe te ontwikkel te danke aan Beeld in Onderwys wie vir haar die geleentheid bied. Ons wil ek julle hartlik bedank vir die voorreg om deel te wees van julle bundel van geleenthede. Sonder 'n ondersteunende skool en die voorreg om in te kan skryf vir die skryfkompetisie sou Daleney nooit haar volle potensiaal kon uitleef nie. Dankie ook aan die borge wie die vlammetjie aan die brand hou. Groete
    – Die Grobbelaars van Standerton
    ”
  • account_circle
    “
    Baie dankie vir die pragtige artikel oor Natasha en die ander wenners van die Beeld Kreatiewe Skryfkompetisie. Die inligting is so mooi bondig saamgevat. Die uittreksels uit die onderskeie skryfstukke maak `n mens omtrent lus vir lees. Hou aan met julle harde werk en die bevordering van nie net ons taal nie, maar ook leerders se kennis en vaardighede. Ons waardeer julle.
    – Maritsa Smit - Hoërskool Opvoeder - CURRO DURBANVILLE
    ”
  • account_circle
    “
    Baie, baie dankie vir die wonderlike geleentheid wat BEELD aan ons kinders bied om hulle kreatiewe skryfwerk te bevorder. Dit was die eerste keer wat ons kinders aan die kompetisie deelgeneem het en hulle is so opgewonde oor hulle uitslae. Afrikaans is nie hulle huistaal nie en ons is super trots op hulle! Ons sien sommer al klaar uit na volgende jaar se kompetisies!
    – Adele Holdt - Southdown College (Departementshoof: Afrikaans)
    ”


Tegnologie Winkel

Meer oor Ons

Terugvoer

Kontak Ons

Borgskappe en Bemarking

Terme van Gebruik

Privaatheidsbeleid

Virtuele Kampus







Nuusbrief Intekenvorm



Kontaknommer:
(011) 412-7117

Beeld Adres:
272 Pretoria Road
Ferndale
Randburg

2194


Netwerk24 & Die Burger Adres:
Nasperssentrum
40 Heerengracht
Kaapstad

8001



© 2000-2025 DuxEdMedia™/e-Beeldskool™/Beeldskool™/Beeld in Onderwys™/Leer&Presteer™/Kreatiewe Skryfkompetisie™/Oefenvraestelle™